Dankie aan almal wat onlangs my blad gelike het. Bietjie meer van myself. Eks ‘n kuns onderwyser in die Kaap. Eks mal oor mooi koffiebekers en kuns, so toe besluit ek om dit te kombineer! Ek kom van die Karoo af, so skapies en windpompe is vir my die mooiste!!
Ek werk met hoë kwaliteit porcelain penne waarna eke produk gebak word in ‘n oond vir 2 ure. Elke produk teken ek self en dus is elkeen uniek! Bestellings neem gewoontlik 1-2 weke om voltooi te word.
Ek het nie ‘n pryslys nie, die bekers/borde wat ek gebruik is nie altyd beskikbaar nie, so die tiepe bekers/borde verskil partykeer. Jy kan my kontal wat jy soek dan kan ek vir jou sê wat ek beskikaar het, partykeer vat dit bietjie langer as ek die produk moet gaan source.
Jy kan ook met jou eie idees na my kom! Jou eie woorde/name/aanhalings byvoeg op my ontwerpe. Maak dit jou eie![]()
Deel asb my werk met al jou vriendinne! Alles word met omgee en liefde gemaak! Ek kan ook stock verkoop as jy ‘n winkel het, teen ‘n afslag prys! So as jy weet van ‘n oulike winkel/koffiewinkel waar my produkte mooi sal lyk, asb deel my blad met hulle!
Karoo liefde,















Maak ‘n opvolg-bydrae