Skrywer: Arno

  • Produkte

    Dankie aan almal wat onlangs my blad gelike het. Bietjie meer van myself. Eks ‘n kuns onderwyser in die Kaap. Eks mal oor mooi koffiebekers en kuns, so toe besluit ek om dit te kombineer! Ek kom van die Karoo af, so skapies en windpompe is vir my die mooiste!! Ek werk met hoë kwaliteit…